

geen fup.
geen "shaping".
geen aktiveringsfooi.
100% Pure Internet Genot.
25Mbps
25Mbps Op
R665
per maand
50Mbps
25Mbps Op
R839
per maand
100Mbps
50Mbps Op
R999
per maand
200Mbps
100Mbps Op
R1 299
per maand
Gratis Goeters...
Bêre jou beursie! Die een is op ons.
Gratis installasie
spaar R2500*
Geen aktiveringsfooi
Gigabit roeteerder R399
1200Mbps gekombineerde koordlose bandwydte. Geskik vir pakkette tot 1000Mbps (1Gbps)
12 Maande verbintenis**
Kansellasie voor 6 maande dra R2500 kansellasie fooi. Kansellasie na in maande 6-12 dra kansellasie fooi van R1500 in prorata
Vroeë kansellasie het geen boetes nie, maar installasie fooie en roeteerder is tenvolle betaalbaar.
**Full Calendar months’ notice is required on termination. Free Installation Cancellation Policy - Should you cancel your Fibre less than 6 months from installation, or your account falls into arrears, you will be charged a cancellation fee of R2500. Pro Rata applies to all Uncapped Fibre Accounts.
Onbeperkte Plesier
Laai sonder skuldgevoel af! Rerrrrig!
Openserve vesel internet bied die beste waarde vir geld. Dit bied hoë, onbeperkte bandwydte teen lae pryse en by dieINTERNET is daar GEEN vangplek nie.
Net die beste internet ooit!
Hoewel beskikbaarheid steeds beperk is, is die goeie nuus dat veseloptiese netwerkoperateurs hard besig is om netwerke landwyd te installeer. Hierdie proses neem tyd, maar die beste dinge in die lewe is die moeite werd om voor te wag.
Indien jy seker is dat jy Openserve vesel beskikbaar het, doen sommer dadelik aansoek. Andersins, voltooi ons dekking navraag en ons kyk sommer na al jou beskikbare opsies en antwoord jou dan in ‘n japtrap. Toe! Waarvoor wag jy?
eis terug jou gesinstyd speeltyd produktiwiteit bank balans leefstyl
