ongeprop. ongevorm.

Onbeperkte
Metrofibre Vesel

Gratis Goeters...

Bêre jou beursie! Die een is op ons.

Gratis installasie en aktivering

spaar R2 500***

Roeteerder

vanaf R599

6 Maande verbintenis***

geen uitgerekte kontrakte. "shaping". fup. 100% Pure Internet Genot!

NASIONALE PROMOSIE

Slegs vir onbepaalde beperkte tydperk

Slegs NOVA gebiede

20Mbps

Stuur 20Mbps

R495

per maand

40Mbps

Stuur 40Mbps

R625

per maand

60Mbps

Stuur 60Mbps

R735

per maand

nexus & nova (alle areas)

25Mbps

Stuur 25Mbps

R535

per maand

400Mbps

Stuur 400Mbps

R1 189

per maand

1gbps

Stuur 250Mbps

R1 599

per maand

75Mbps

Stuur 75Mbps

R839

per maand

250Mbps

Stuur 250Mbps

R950

per maand

500Mbps

Stuur 500Mbps

R1 289

per maand

Bepalings en voorwaardes

**Aanbod slegs vir n onbepaalde beperkte tydperk beskikbaar en onderhewig aan n 6 maande minimum termyn.
***TP installation is free for a limited time only. Installation fee only applies when no termination point is present at the address. Should a TP already be installed inside your home then only the activation fee applies.
Vroeë beëindiging: R499 indien beëindig binne die minimum 6 maande termyn

Plaas 'n Voorafbestelling

Het ek veselnetwerkdekking?

KYK WATTER VESELPLAN BESKIKBAAR IS by JOU ADRES

onbeperkte plesier .

Laai sonder skuldgevoel af! Rerrrrig!

hoekom MetroFibre Vesel?

Vesel internet bied die beste waarde vir geld. Dit bied hoë, onbeperkte bandwydte teen lae pryse en by dieINTERNET is daar GEEN vangplek nie. Net die beste internet ooit!

Hoewel beskikbaarheid steeds beperk is, is die goeie nuus dat veseloptiese netwerkoperateurs hard besig is om netwerke landwyd te installeer. Hierdie proses neem tyd, maar die beste dinge in die lewe is die moeite werd om voor te wag.

Indien jy seker is dat jy vesel beskikbaar het, doen sommer dadelik aansoek. Andersins, voltooi ons dekking navraag en ons kyk sommer na al jou beskikbare opsies en antwoord jou dan in ‘n japtrap.

Toe! Waarvoor wag jy?

Stroom op meer toestelle op een slag

Verbeter spel met ultra lae latency

Kristalhelder video en oudio op video-oproepe

Werk van die huis af

Laai af in minute, nie ure nie

eis terug jou gesinstyd speeltyd produktiwiteit bank balans leefstyl privaatheid

ons skakel jou graag

Onseker oor 'n produk? Wil jy met Bytes ‘n geselsie maak? Wil jy weet of jy netwerk dekking het?