Onbeperkte Frogfoot Vesel

Vanaf

R398 p.m.

frogfoot vesel

Onbeperkte Plesier

Laai sonder skuldgevoel af! Rerrrrig!

Vesel internet bied die beste waarde vir geld. Dit bied hoë, onbeperkte bandwydte teen lae pryse en by dieINTERNET is daar GEEN vangplek nie. Net die beste internet ooit!

Hoewel beskikbaarheid steeds beperk is, is die goeie nuus dat veseloptiese netwerkoperateurs hard besig is om netwerke landwyd te installeer. Hierdie proses neem tyd, maar die beste dinge in die lewe is die moeite werd om voor te wag.

Indien jy seker is dat jy vesel beskikbaar het, doen sommer dadelik aansoek. Andersins, voltooi ons dekking navraag en ons kyk sommer na al jou beskikbare opsies en antwoord jou dan in ‘n japtrap. Toe! Waarvoor wag jy?

eis terug jou gesinstyd speeltyd produktiwiteit bank balans leefstyl

Gratis Goeters...

Bêre jou beursie! Die een is op ons.

bytesvesel

GRATIS INSTALLASIE

Spaar R1725.00

Web Bytes Kinders

GRATIS AKTIVERING

Spaar R950.00

router

GRATIS ROETEERDER

Spaar R1000.00
1200Mbps gekombineerde koordlose bandwydte
Geskik vir pakkette tot 1000Mbps (1Gbps)

BusinessBytes

GEEN KONTRAK TERMYN

Ons vereis slegs 'n minimum 12 maande verbintenis. Vroeë kansellasie het geen boetes nie, maar installasie fooie en roeteerder is tenvolle betaalbaar.

Spaar tot R1200 intekenfooie oor die eerste 6 maande.
Betaal die normale prys eers vanaf maand sewe

ASimmetries

30M (af)

3M (op)
R599
R 398 eerste 6 maande
  •  

50M (af)

5M (op)
R699
R 499 eerste 6 maande
  •  

100M (af)

10M (op)
R799
R 599 eerste 6 maande
  •  

200M (af)

20M (op)
R899
R 699 eerste 6 maande
  •  

500M (af)

50M (op)
R1199
R 999 eerste 6 maande
  •  

Simmetries

30M (af)

30M (op)
R659
R 459 eerste 6 maande
  •  

50M (af)

50M (op)
R799
R 599 eerste 6 maande
  •  

100M (af)

100M (op)
R899
R 699 eerste 6 maande
  •  

200M (af)

200M (op)
R999
R 799 eerste 6 maande
  •  

500M (af)

500M (op)
R1299
R 1099 eerste 6 maande
  •  

Plaas 'n Voorafbestelling

Frogfoot Vesel nie beskikbaar nie?