Onbeperkte Vumatel Vesel

Vanaf

R749 p.m.

Vumatel Vesel

Onbeperkte Plesier

Laai sonder skuldgevoel af! Rerrrrig!

Vumatel vesel internet bied die beste waarde vir geld. Dit bied hoë, onbeperkte bandwydte teen lae pryse en by dieINTERNET is daar GEEN vangplek nie. Net die beste internet ooit!

Hoewel beskikbaarheid steeds beperk is, is die goeie nuus dat veseloptiese netwerkoperateurs hard besig is om netwerke landwyd te installeer. Hierdie proses neem tyd, maar die beste dinge in die lewe is die moeite werd om voor te wag.

Indien jy seker is dat jy vumatel vesel beskikbaar het, doen sommer dadelik aansoek. Andersins, voltooi ons dekking navraag en ons kyk sommer na al jou beskikbare opsies en antwoord jou dan in ‘n japtrap. Toe! Waarvoor wag jy?

eis terug jou gesinstyd speeltyd produktiwiteit bank balans leefstyl

Gratis Goeters...

Bêre jou beursie! Die een is op ons.

bytesvesel

GRATIS INSTALLASIE

Spaar R1725.00

Web Bytes Kinders

GRATIS AKTIVERING

Spaar R950.00

router

GRATIS ROETEERDER

Spaar R1200.00
1200Mbps gekombineerde koordlose bandwydte
Geskik vir pakkette tot 1000Mbps (1Gbps)

BusinessBytes

GEEN KONTRAK TERMYN

Ons vereis slegs 'n minimum 6 maande verbintenis. Vroeë kansellasie het geen boetes nie, maar installasie fooie en roeteerder is tenvolle betaalbaar.

Vumatel Vesel

Pakkette...

20Mbps

10Mbps Stuur
R 749 per maand
  •  

50Mbps

50Mbps Stuur
R 999 per maand
  •  

100Mbps

100Mbps Stuur
R 1199 per maand
  •  

200Mbps

200Mbps Stuur
R 1399 per maand
  •  

1Gbps

200Mbps Stuur
R 1599 per maand
  •  

1Gbps

500Mbps Stuur
R 2599 per maand
  •  

KLIEK EN VERANDER JOU LEWE

Plaas 'n Voorafbestelling

Vumatel Vesel nie beskikbaar nie?