Onbeperkte Evotel Vesel

Vanaf

R660 p.m.

Evotel Vesel

Onbeperkte Plesier

Laai sonder skuldgevoel af! Rerrrrig!

Evotel vesel internet bied die beste waarde vir geld. Dit bied hoë, onbeperkte bandwydte teen lae pryse en by dieINTERNET is daar GEEN vangplek nie. Net die beste internet ooit!

Hoewel beskikbaarheid steeds beperk is, is die goeie nuus dat veseloptiese netwerkoperateurs hard besig is om netwerke landwyd te installeer. Hierdie proses neem tyd, maar die beste dinge in die lewe is die moeite werd om voor te wag.

Indien jy seker is dat jy Evotel vesel beskikbaar het, doen sommer dadelik aansoek. Andersins, voltooi ons dekking navraag en ons kyk sommer na al jou beskikbare opsies en antwoord jou dan in ‘n japtrap. Toe! Waarvoor wag jy?

eis terug jou gesinstyd speeltyd produktiwiteit bank balans leefstyl

Gratis Goeters...

Bêre jou beursie! Die een is op ons.

bytesvesel

GRATIS INSTALLASIE

Spaar R1725.00

Web Bytes Kinders

GRATIS AKTIVERING

Spaar R950.00

router

GRATIS ROETEERDER

Spaar R1000.00
1200Mbps gekombineerde koordlose bandwydte
Geskik vir pakkette tot 1000Mbps (1Gbps)

BusinessBytes

GEEN KONTRAK TERMYN

Ons vereis slegs 'n minimum 6 maande verbintenis. Vroeë kansellasie het geen boetes nie, maar installasie fooie en roeteerder is tenvolle betaalbaar.

ASimmetries

10Mbps

1Mbps Stuur
R 660 per maand
  •  

20Mbps

2Mbps Stuur
R 876 per maand
  •  

50Mbps

5Mbps Stuur
R 1025 per maand
  •  

100Mbps

10Mbps Stuur
R 1209 per maand
  •  

200Mbps

20Mbps Stuur
R 1372 per maand
  •  

Simmetries

10Mbps

10Mbps Stuur
R 760 per maand
  •  

20Mbps

20Mbps Stuur
R 975 per maand
  •  

50Mbps

50Mbps Stuur
R 1124 per maand
  •  

100Mbps

100Mbps Stuur
R 1275 per maand
  •  

200Mbps

200Mbps Stuur
R 1439 per maand
  •  

Plaas 'n Voorafbestelling

Evotel Vesel nie beskikbaar nie?